STILBAAI NUUSFLITS - Dié gemmerkleurige kat is Maandag 7 Mei naby die 3 Ankers-dansplek op die Jongensfontein-pad in Stilbaai opgetel.
Hy is tans by die honde- en kattehuis op Stilbaai tot die eienaar opgespoor kan word.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'