Gallery
MELKHOUTFONTEIN NUUS - Net so vol as wat Sus Plaatjies se huis van poppe en sagte speelgoed is, is haar hart vol liefde vir kinders in nood.
19 Pleegkinders het oor die jare ’n veilige tuiste in haar kleurvolle huis in Melkhoutfontein gevind.
Meeste van hulle werk reeds, terwyl daar ook twee op skool en ’n baba van 3 is.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Daar is nie plek vir die spreekwoordelike muis in die huis nie. Foto Deona Aucamp
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'