ALBERTINIA NUUS - Lettie Weltz van Albertinia het op 25 Augustus haar 100ste verjaarsdag gevier.
Hessequa se uitvoerende burgemeester, Grant Riddles, het haar by die Albertinia Versorgingsdienste waar sy woon, besoek.
Hy het namens die munisipaliteit 'n sertifikaataan haar oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'