Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Heidelberg E-Sentrum het besluit om na jeugdiges en bejaardes as deel van hul Vryheidsdagvieringe uit te reik.
Vandag (Vrydag, 29 April) reik hulle spesifiek uit na leerders van die Heidelberg Geletterdheidsentrum, alombekend as ABET, deur hulle meer rekenaarvaardig te maak.
Video - E-Sentrum reik uit
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'