HESSEQUA NUUS - Die prys van petrol styg op 1 Mei met R0,56c/liter, terwyl die prys van diesel met R0,05c/liter en parafien met R0,01c/liter toeneem.
Die styging in brandstofpryse het boere moedeloos, maar hulle beur moedig voort.
“Brandstofverbruik is ’n baie groot uitgawe en die stygende dieselkoste het ’n direkte invloed op die insetkoste van plant, spuit en veevoer,” vertel Johannes Joubert, wat saam met sy broer Geoffrey op die plaas Kweekkraal op die vlakte boer.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'