ALBERTINIA NUUS – Die Hessequa Domino-vereniging bied op Sondag 17 Julie 'n toernooi in die Albertinia-gemeenskapsaal aan.
Die unies wat gaan deelneem, is Eden, Langeberg, Boland en natuurlik Hessequa.
Die toernooi begin om 10:00 en die gemeenskap is welkom om dit by te woon.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'