SLANGRIVIER NUUS - Boosdoeners het vir die soveelste keer die gemeente van die Nuwe Apostoliese kerk op Slangrivier ’n slag toegedien toe hulle weer by die kerk ingebreek het.
Ao Alroy Windvogel, plaaslike polisie kommunikasiebeampte doen ’n beroep op enigiemand met inligting om die polisie (082 522 1245 of 028 722 1910) te kontak.
’n Beloning word aangebied vir inligting wat tot die skuldigbevinding van die boosdoeners sal lei.
Lees meer in Vrydag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'