RIVERSDAL NUUS - Hierdie hoender kan nogal 'n eier lê.
'n Normale hoendereier weeg enigiets tussen 60 en 66 gram, maar een van Charl du Plessis se lêhoenders het onlangs 'n tamaaie eier van 124 gram gelê.
En dit kan mens maar vir die lui hoenders gaan vertel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'