HESSEQUA NUUS - Min mense kan hulself indink hoe dit moet voel om glad nie te kan hoor nie.
Niklaas (Klaas) Jansen het op 23 November sy 50ste verjaardag gevier - en vanjaar een van die beste geskenke in sy lewe ontvang.
Op negejarige ouderdom het Klaas sy gehoor in sy regteroor verloor en op 19-jarige ouderdom in sy linkeroor. Geen gehoorapparaat kon sy gehoor verbeter nie.
Maar wonderwerke gebeur.
• Lees meer hieroor in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
"Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus."