HESSEQUA NUUS - Henque Waste het ‘n besending sakke van hul verskaffers ontvang wat ‘n vervaardigingsdefek het.
Lede van die publiek wat ‘n onbruikbare sak ontvang het, kan hulle skakel sodat hulle dit met ander sakke kan vervang.
Sakke is ook by alle munispale kantore op Jongensfontein, Stilbaai, Albertinia, Heidelberg, Riversdal, Witsand en Gouritsmond beskikbaar.
Skakel, sms of whatsapp hulle by 082 552 5373.
ARTIKEL & FOTO: WILMA ADAMSON, SUID-KAAP FORUM REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'