HESSEQUA NUUS - Hoewel daar die afgelope week 3,6 mm reën in Riversdal se opvanggebied gemeet is, het die Korentepoort- sowel as Duivenshokdam se vlakke albei met 'n raps meer as 2% gedaal.
Die Olive Grovedam se vlak het met 2% tot 87% gestyg. Die ander damvlakke in die Hessequa-streek het konstant gebly.
Die jongste stand van damme
14 November
- Korentepoortdam - 82,72%
- Duivenhoksdam - 86,8%
- Olive Grovedam - 85%
- Jongensfonteindam - 100%
21 November
- Korentepoortdam - 80%
- Duivenhoksdam - 84,2%
- Olive Grovedam - 87%
- Jongensfontein dam - 100%
'We bring you the latest Hessequa news'