HESSEQUA NUUS – Na goeie reën in die groter Hessequa area die afgelope week is die damvlakke en reënsyfers, gemeet op 4 Junie 2018, as volg:
- Korentepoortdam 46,9% en 12,4mm reënval
- Duivenhokdam 82,7%
- Olive Grovedam 58%
- Jongensfonteindam 100%
Inwoners word wel gevra om aan te hou water bespaar.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'