HESSEQUA NUUS - Geen reën is die afgelope week in die Korentepoortdam se opvanggebied gemeet nie.
Daar is wel die vooruitsig van ligte reën later vandag (Maandag, 29 September) in die Hessequa-streek.
Al die damvlakke in die streek het konstant gebly.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'