HESSEQUA NUUS - Streng voorkomingsmaatreëls is in plek gestel om die verspreiding van Covid-19 by oorde en kampeertereine binne die Hessequa-streek gedurende die feestyd te bekamp.
Hessequa-munisipaliteit het sy planne om die pandemie onder beheer te hou, bekend gemaak.
Feesgangers sal deurentyd gemonitor word en indien die munisipale regulasies nie nagekom word nie, kan mense gevra word om die oorde en kampeertereine te verlaat.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'