Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - Community Animal Rescue Society (C.A.R.S) het Saterdag 10 Maart honde buite Riverville in ’n teenmiddel vir bosluise gedip.
Dié nie-winsgewende organisasie help baie mense om hul honde en katte te steriliseer.
Hulle het egter die hulp van vywilligers nodig om sodoende meer produktief te wees.
Indien jy betrokke wil raak of ’n donasie kan maak skakel Sandra Lotz by 082 962 1831.
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'