ALBERTINIA NUUSFLITS - Die brand wat naby Hoërskool Albertinia woed, is blykbaar onder beheer.
Dit is volgens die munisipale bestuurder, Johan Jacobs.
Hy het aan Suid-Kaap Forum gesê dat die munisipaliteit en Working on Fire op die toneel is.
“Brandstigting word vermoed. Geen strukture of lewens word egter tans bedreig nie.”
'Ons bring jou die nuutste Alberinia, Hessequa nuus'