Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die boetebossie, wat as onkruid geklassifiseer is, besorg boere in dié distrik grys hare.
As dié klitse eers in 'n skaap se wol verstrengel is, verloor die wol sy 'aantreklikheid' vir kopers en behaal dit gevolglik nie hoë pryse nie.
Die klitse bemoeilik ook die hantering van die wol en beskadig masjinerie. Groot onkostes moet aangegaan word om die besmette wol skoon te maak.
VIDEO: Boetebossie gee boere grys hare
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'