HEIDELBERG NUUS - Nasionale Bibloteekweek is van 15 tot 21 Maart met die tema "Biblioteke maak saak" gevier.
Anroux Marais, Wes-Kaapse minister van sport en kultuur het Donderdag, 18 Maart het 'n besoek op Heidelberg afgelê waartydens sy vlugtig die Heidelberg- en Duivenhoks-biblioteke besoek het.
Die doel daarvan was om, buiten die nasionale poging om inligtingsdienste en bronne, asook die voordele van lees en geletterdheid te promoveer, ook om die personeel vir hul dienste te bedank.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'