Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Laerskool Bertie Barnard op Stilbaai het Vrydag, 3 Desember afskeid van hulle gr 7's geneem.
Die hoofseun en hoofmeisie, EW Maritz en Cara Hinze het hulde aan die skool en sy opvoeders gebring en 'n tjek as afskeidsgeskenk aan die skool oorhandig.
Die geld is met projekte geïn wat hulle deur die jaar geloods het.
Video: Berties groet hul Graad 7's:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'