Gallery Update
HESSEQUA NUUS - Die Tuinroete-brandweer het hul vliegtuig en helikopter onttrek van die brand wat buite Riversdal in die Brandrivier-omgewing woed, omdat dit blykbaar geen impak maak nie.
Die brand, wat blyk buite beheer te wees is besig om deur die sterk wind na Barrydale se rigting te beweeg.
Brandbestryders het intussen skofte geruil.
Foto's: Bergbrand by Brandrivier
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'