TUINROETE | HESSEQUA NUUS - Eskom sal ‘n kragonderbreking toepas op 16 Februarie vanaf 06:00 tot 18:00.
Die kragonderbreking sal in volgende gebiede toegepas word:
Riversdal, Albertinia, Gouritsmond, Stilbaai, Jongensfontein, Herbertsdale en Buisplaas.
Vir navrae kontak (08600 37566).
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa nuus'