RIVERSDAL NUUS - ‘n Beloning van R500 word aangebied aan die persoon wat Lulu, ‘n vyfmaand-oue wat sedert 31 Maart vermis is, opspoor of weet waar sy haar bevind.
Lulu is laas by North Park woonstelle in Riversdal gesien.
Sy is baie spelerig en nie bang of skaam vir mense nie.
Kontak 081 455 8969 met enige inligting.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'