RIVERSDAL NUUSFLITS - Hierdie Yorkie het Saterdag 2 Desember in die Tritonia Park-omgewing verlore geraak.
'n Beloning wag vir die persoon wat haar aan die eienaar terugbesorg.
Indien enigiemand haar gesien het of dalk weet waar sy is, skakel 082 494 4237.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'