STILBAAI NUUS - Die vreeslike rook buite Stilbaai het heelwat inwoners op hol.
Dit is egter volgens Adneshel Vos, hoof van die brandweer ‘n beheerde brand op die plaas Kransfontein en is heeltemal onder beheer.
“Ons het permitte vir heelwat beheerde brande vir vandag uitgereik. Die eienaars is verantwoordelik om die brandweer te laat weet indien dit handuit sou ruk,” het Voss gesê.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'