ALBERTINIA NUUS - ’n Rookkolom wat duidelik vanaf die N2 naby Albertinia sigbaar is, is afkomstig van ’n beheerde brand op ’n plaas tussen die dorp en Herbertsdale.
’n Permit om 100 ha veld te brand is aan ’n boer uitgereik.
Meer inligting sal verskaf word soos wat dit beskikbaar raak.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'