Inwoners hoef nie bekommerd te wees nie, hierdie was slegs 'n Gekkedag-grap!
STILBAAI NUUSFLITS - Na vele klagtes deur Stilbaai-inwoners oor die klein sirkel voor die ingang van dié kusdorp, is daar besluit om die historiese begraafplaas te hervestig.
Dit is die enigste manier waarop die sirkel vergroot kan word en ‘n deurpad te maak, soos wat inwoners verlang.
Die historiese begraafplaas sal by die Tuin-op-die-Brak hervestig word.
Lees meer in volgende week se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'