STILBAAI NUUS - Die Vriende en Familie Komitee van Huis Stilbaai, onder leiding van die voorsitter Hennie Slabbert, het Donderdag 13 Julie 'n heerlike Bangers en Mash aand gehou by die Hengelklub.
Die saal was stampvol en daar is uitbundig gesing.
RD Van Huyssteen (Sangleier) , Bruce Waldeck (Baskitaar) en Alwyn Vorster (Trekkkavier) het vir die musiek gesorg.
Daar is R17 790 ingesamel vir Huis Stilbaai.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’