Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - ’n Bakkie se agteras en wiele het Maandag omstreeks 13:00 voor Hoërskool Langenhoven in Kerkstraat in Riversdal afgebreek.
Die bestuurder was uit die rigting van Garciapas op pad dorp toe.
Volgens ’n polisiebeampte het hy erken hy het ‘dalk ’n bietjie vinnig gery’.
Hy het geskrik toe hy die stopteken sien en het gerem, maar beheer oor die bakkie verloor.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'