Die opleiding in finansiële bestuur en boekhouding vir aspirant-entrepreneurs en nie-regeringsorganisasies is deur die Nasionale Ontwikkelingagentskap (NOA) geborg.
Deelnemers is deur die plaaslike jeugontwikkelingsorganisasie, Ha!Qua, geïdentifiseer en aan die agentskap voorgelê.

ARTIKEL EN FOTO: CLIVE PRETORIUS, SUID-KAAP FORUM-KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'