Die uitslag is ná weke van spanning en opwinding aangekondig.
McIntoch is met ’n oorweldigende meerderheid nominasies aangewys om dié gesogte titel te dra.
Dié jaarlikse kompetisie gee erkenning aan die gewone vrou wat in die gemeenskap betrokke is en ’n verskil maak.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap FORUM, en aanlyn.
Van links staan rdl. Emor Nel, Marie Gericke, Dora Michaels, Corrie Kruger, Johanna van Rooyen, Marie Kamfer, Elizabeth Riddles, Karna Mc Intosh, Dennis Josepf en Aletta le Roux. Foto verskaf.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'