Gallery Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - By Hoërskool Albertinia het die leerders vir die eerste dag van die skooljaar aangemeld en alles het glad verloop.
Die skoolhoof, mnr Dennis Karelse het die kinders toegespreek met saalbyeenkoms wat buite plaasgevind het.
Die graad-1 leerders was baie opgewonde en geen trane was te bespeur nie.
Fotogalery: Eerste skooldag op Albertinia
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'