Gallery Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Albertinia spog nou met hul eie sateliet-brandweerstasie. Dit is op Donderdag, 30 September geopen.
Die fasiliteit is in die ou Mosgas-gebou in Theronsville geleë.
Fotogalery: Sateliet-brandweerstasie vir Albertinia
“Die munisipaliteit het met Working on Fire (WoF) 'n venootskap aangegaan om ‘n bekostigbare diens te kan lewer,” het die uitvoerende burgemeester, Grant Riddles wat die opening behartig het, gesê.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'