ALBERTINIA NUUS - Soveel inbrake teister die gemeenskap dat Albertinia-buurtwag op die been gebring is.
Stephanie Rossouw, wat opleiding aan die buurtwaglede verskaf, sê dat hulle hulp kort.
“Om die gemeenskap te kan help moet hulle die nodige toerusting aanskaf, wat duur is.”
Inwoners wat betrokke wil raak, of skenkings van nodige toerusting aan die buurtwag kan Rossouw kontak (072 996 3214).
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'