HESSEQUA NUUS - Dansers van Anwyn's Dance Academy het Saterdag, 20 Maart die Intergrated Artistic Acrobatic Association of South Africa se nasionale akrobatiese eksamens afgelê.
Volgens hul afrigter, Anwyn Winterbach het hulle besonder goed gevaar.
Die eksaminator was Anne-Marie de Villiers van Gauteng.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'