HESSEQUA NUUS - Dansers van Stilbaai, Riversdal en Heidelberg het bewys akrobatiese dans is hul kos.
Al die lede van Anwyn's Acro Dance Academy het tydens die Integrated Artistic Acrobatic Association of South Africa se eksamens op 21 Maart punte bo 90% behaal.
Die beoordelaar was Anne-Marie de Villiers.
Afrigter Anwyn Winterbach sê sy is baie trots op almal: "Harde werk deur die jaar is beloon."
Uitslae
- Cassey Ward Able 90%;
- Kaili Landman 90%;
- Meagan Steyl 95%;
- Sienna Matthews 92%;
- Tegan Brita 95%;
- Nea-Lize Rautenbach 96,58%;
- Marli Matthee 99% en 98,53%;
- Rezel Linstrom 93,9%;
- Dane Cronjé 92,66%;
- Liane Hartwell 94,66% en
- Anske-Mari van der Linde 90%.
Agter, van links: Anwyn Winterbach en Anne-Marie de Villiers. Middel: Liane Hartwell, Marli Matthee, Nea-Lize Rautenbach, Anske-Mari van der Linde, Tegan Brits en Cassey Ward Able. Voor: Kaili Landman, Meagan Steyl, Sienna Matthews en Dane Cronjé.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'