MELKHOUTFONTEIN NUUS - Die nasionale adjunkminister van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming, Mcebisi Skwatsha (links), het Melkhoutfontein Primêr op Woensdag 18 Januarie besoek as deel van die regering se planne om op die eerste skooldag eerstehands te ervaar wat by skole aangaan.
By Skwatsha staan Belinda Wagenaar (waarnemende onderhoof) en Ronald Baker (waarnemende skoolhoof).
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'