HESSEQUA NUUS - Carly Pretorius, Hilandré Mfenana en Grezelda Robertson, is Sondagmiddag, 21 Maart as nuwe lidmate van die Nuwe Apostoliese Kerk-Oos bevestig.
Hulle was deel van 'n groep van 18 wat die middag bevestig was.
Vroeër die oggend was daar ook 'n groep bevestig, aangesien die kerk streng Covid-19-regulasies nakom.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'