HESSEQUA NUUS - Oom Pottie en tannie Sarie Potgieter van Albertinia-versorgingsdienste het verlede Donderdag, 18 April, hul 60ste huweliksherdenking gevier.
Die egpaar is nog steeds 'n toonbeeld van liefde en respek vir mekaar.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’