Video
HEIDELBERG NUUS - Louise Kluyts, bekende kunstenaar van Heidelberg en lid van die Hessequa Kunsroete het twee bekende en baie besondere inwoners, Mario Hermanus en Raymond Saayman vir hulle uitnemende diens aan die gemeenskap te vereer.
Hermanus is die vriendelike plaaslike posman en Saayman 'n kinderregte aktivis.
VIDEO: 2 Heidelberg-inwoners op muurskildery verewig
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'