HESSEQUA NUUS - Eskom het pas aangekondig dat fase 4-beurtkrag vanaf 14:00 toegepas sal word.
Witsand, Slangrivier en Heidelberg se krag sal van 16:00 – 18:30 af wees, en weer van 00:00 - 02:30, terwyl Riversdal, Stilbaai, Albertinia en Gouritsmond vanaf 18:00 tot 20:30 en weer van 02:00 – 04:30 hul beurt sal hê.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'