Advertorial Video
STILBAAI SAKE NUUS EN VIDEO - Promax Real Estate is 'n privaat eiendoms-maatskappy wat reeds vir meer as 15 jaar in die eiendomsbedryf is.
Volgens Johan Kruger, ervare eiendomsagent wat voornemende kliënte gaan bedien, sal hulle op 'n kommissiestruktuur van tot en met so laag as 3-4% werk. "Ons kommissie sal nie die prys wat verkopers vir hul eiendom wil hê beïnvloed nie, maar wel die prys meer aanloklik vir kopers maak aangesien die kopers kostes sal spaar," verduidelik hy.
Promax Real Estate hoop om kliënte en verbruikers te ontvang om eiendomme te koop en verkoop.
"Ons streef daarna om eiendomme te verkoop en om ons kliënte tevrede te stel met ons laer kommissiestruktuur.
Ons koop en verkoop eiendomme in Stilbaai-Wes, Stilbaai-Oos, Jongensfontein en omliggende gebiede."
Voornemende kopers of verkopers word aangemoedig om Promax Real Estate te kontak vir 'n afspraak. "Moet asseblief nie huiwer om ons te kontak of u naam en adres te SMS of te WhatsApp nie. Ons sal u terugskakel."
Kontakbesonderhede
- Agent: Carolien Prinsloo - 060 504 1309
- Kantoor: 082 739 2710
- Epos: promax@vodamail.co.za
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'