HESSEQUA SAKE NUUS - Superfine Pigment Colours is 'n Eko vriendelike produk en vir die eerste keer tesame met Hoërskool Albertinia word daar 'n COLOUR FUN RUN/WALK gehou vir fondsinsameling op 2 September 2017.
Trek ou klere aan of ietsie snaaks en kom deel in die pret om deelnemers en ALBERTINA bont in te kleur.
Daar is baie pryse om weg te gee en goodie bags vir die eerste 200 inskrywings!
Inskrywings kan gedoen word by albertiniafunrun@gmail.com of inskrywingsvorms kan by Hoërskool Albertinia afgehaal word.
SIEN JULLE ALMAL DAAR!
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'