HEIDELBERG NUUS - Die hoogtepunt vir perdeliefhebbers by Heidelberg se Landbouskou is Saterdagmiddag 11 Februarie.
Die span van Agt Fries/Vlaam, asook die Groot Kampioen Hackney Enkeltuig kompetisies word dan beslis.
Dit beloof om vir groot opwinding te sorg en is 'n gepaste afsluiting van die perde kompetisies.
Vir navrae kan Hans Jurie Uys by 082 811 4954 of Chresna Schoonwinkel by 082 220 5207 gekontak word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’