STILBAAI NUUS - Seagulls Rugbykklub het nie net opgeskuif na die Superliga A nie, maar hulle bied nou ook die gerief van 'n seisoenkaartjie vir hulle getroue ondersteuners.
Die kaartjies vir die 2025 seisoen kan by enige van die bestuur bespreek en betaal word en gaan jou slegs R300-00 kos vir die hele seisoen.
Dink net hoe gerieflik is dit as jy nooit weer moet rondskarrel om gou 'n kaartjie te kry vir Saterdag se wedstryd nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’