MELKHOUTFONTEIN RUGBY NUUS - Beide spanne van Seagulls Rugbyklub het Saterdag op Melkhoutfontein se veld in hul Presidentsligawedstryde met Ladismith afgereken.
Die A-span moes hard werk in die eerste helfte, maar het uiteindelik 46-23 gewen.
Die B-span het ‘n wegholsege van 63-0 behaal.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'