HESSEQUA NUUS - Die A-span het ‘n klipharde wedstryd welverdiend met 34 - 25 gewen, alhoewel hulle met rukke en stote gespeel het.
Die B-span het met kragtige skrumwerk van die begin tot einde gelyk na die enigste span op die veld en het die kragmeting 22 - 0 gewen.
Seagulls speel Saterdag 9 September weg teen Silver Stars, maar dan kom die groot een teen Harlequins op 16 September in Melkhoutfontein.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’