RUGBY NUUS - Hoewel hulle moedig probeer het, was Overberg se eerste rugbyspan, veral agterlangs, net te sterk vir Langenhoven en het die besoekers verlede Saterdag redelik maklik met 52-0 gewen.
Hugo Redelinghuys was daar met sy kamera.
Foto's: Hugo Redelinghuys
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’