ALBERTINIA NUUS – Na hulle nederlaag in hul vorige wedstryd teen Riversdal Blues, het Rangers-rugbyklub seker gemaak dat dieselfde nie teen die All Blacks van Oudtshoorn gebeur nie.
Hulle wen hul tuiswedstryd Saterdag, 4 Junie met 28-23.
Rangers se B-span, wat tot dusver nog onoorwonne is het weereeens bewys dat hulle 'n span is om mee rekening gehou.
Hulle wen met 26-22 en verdien ook 'n bonuspunt.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'