ALBERTINIA NUUS - Die skool se o.19-rugbyspan het Saterdag 4 Augustus by 'n sportdag die hoofwedstryd van die dag teen Riviersonderend se o.19-span op Albertinia gespeel.
Die tuisspan het die wedstryd gemaklik met 36-0 gewen.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'