HESSEQUA RUGBYNUUS - Arrows-rugbyklub het Saterdag 27 Augustus net-net daarin geslaag om hul wegwedstryd op Klein-Brakrivier teen Young Roses van Pacaltsdorp met 20-16 te wen.
Die rustydtelling in die SWDRU Eersteliga-Wes wedstryd was gelykop met 10 elk.
In die eerste wedstryd tussen die B-spanne het die tuisspan naelskraap met 23-20 uit die stryd getree.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'